Lys akkommodasie-eiendom gemaklik by ons.
Sodra die registrasieproses voltooi is kan jou eiendom byvoeg word en gereed wees om besprekings te neem.
Lys jou Tipe Verblyf soos:
Alle Verblyf:
Woonstel
Gastehuis
Bed en Ontbyt
Huis / Villa / Kothuis
Hotel / en meer
Met Minimale Jaarlikse Intekening
Woonstel
Gastehuis
Bed en Ontbyt
Huis / Villa / Kothuis
Hotel / en meer
Uitnodiging
Raak nou betrokke by ons finale toetsfase en geniet eksklusiewe voordele!
Ons is verheug om die finale toetsfase van hierdie aan-die-voorpunt besprekingsoplossing aan te kondig, en
ons benodig jou hulp!
As 'n akkommodasie-eienaar is jou insigte en terugvoer van onskatbare waarde vir ons. Hier is van die redes
waarom jy gerus hierdie aanbod kan oorweeg:
Hoekom deelneem?
- Wees 'n pionier: Ervaar ons innoverende besprekingstelsel voor enigiemand anders.
- Spesiale Aanbieding:Ontvang 'n 75% afslag op ons jaarlikse intekenfooi, wat betaalbaar is
na
registrasie.
- Buigsame deelname: Kies om jou akkommodasielys self te voltooi of stuur vir ons jou inligting en foto's, en ons sal die res hanteer. Ons sal jou kontak.
- Die Stelsel is Tweetalig met 'n unieke webadres per taal:
'n Eiendom wat in Afrikaans gelys word is outomaties ook op die Engelse webadres beskikbaar en andersom,
met die fasiliteit om die Eiendomsinligting in beide Afrikaans en Engels vas te lê.
Bakgat Verblyf is Afrikaans by bakgatverblyf.co.za
A1 Stays is Engels by a1-stays.com
Hoe om deel te neem:
- Voltooi die Akkommodasie inskrywing self: Besoek bakgatverblyf.co.za (web: hierdie bladsy) en volg die stappe om jou akkomodasie by te voeg.
- Die Bakgat Verblyf Stelsel het ook 'n Engelse Weergawe A1 Stays by a1-stays.com
- Kliek op die volgende opsies en voltooi:
- Kliek 'Meld Aan' menu-opsie bo
- Kliek 'Het jy nie 'n rekening nie?'
- Voltooi nou die registrasievorm volledig
- 'Meld aan' en kies 'Eienaar-Paneel' menu-opsie
- Of Stuur vir ons jou inligting: E-pos jou verblyfbesonderhede en foto's na Bakgat Verblyf Epos, en ons lys jou akkommodasie vir jou.
Jou deelname sal ons help om te verseker dat ons stelsel aan die hoogste standaarde voldoen en die beste
ervaring aan al ons gebruikers bied.
Dankie dat jy hierdie geleentheid oorweeg. Ons sien uit na samewerking tot voordeel vir almal!
Verblyftariewe kan self verander word vir verskillende periodes (met begin- en einddatum) soos bv. tydens die piek-seisoen in Desember.
Bekendstelling
R975.00
(1 yr.)
- 1 Gepubliseerde eiendom
- Neem besprekings sodra die eiendom goedkeur is
- Stel jou eie pryse en beskikbaarheid vas
- Ontvang epos kennisgewings van besprekings
- Verskyn in soekresultate
Pionierslid
R975.00
(1 yr.)
- 1 Gepubliseerde eiendom Neem besprekings binnekort Stel u eie pryse en beskikbaarheid in Ontvang e-pos kennisgewings van besprekings Verskyn in soekresultate (Wanneer hierdie opsie wys, is dit jou prys)